Bell Rosen Gastehuis is geleë in die gevestigde woonbuurt van Welgemoed op die groenbelt tussen die Bellville Golfbaan en die Tygerberg Natuurreservaat. Die gastehuis het ‘n pragtige uitsig oor die Bellville Golfbaan en Stellenbosch Berge, is sentraal geleë naby groot winkel sentrums, wynroetes en 20 minute vanaf die Kaapstad Lughawe.
Bell Rosen Gastehuis het 15 Kamers en 2 Konferensie Fasiliteite.
Vir meer inligting gaan na ons webwerf: www.bellrosen.co.za