Terug na soekresultate

Dynamitech

Dynamitech is \\\’n gevestigde rekenmeestersfirma in Centurion

Dynamitech se sukses kan toegeskryf word aan die feit dat ons werklik in ons kliënte en hulle besigheid belangstel; hulle geskiedenis, huidige situasie en doelwitte in ag neem wanneer ons boekhouding doen. Met die kombinasie van ons persoonlike interaksie met ons kliënte asook die aanwending van tegnologie, stel ons in staat om vir elke kliënt \\\’n unieke rekeningkundige diens pakket saam te stel wat aan elkeen se spesifieke behoeftes voldoen.

Ons personeel is voldoende gekwalifiseerd en beskik oor die nodige ondervinding om elkeen \\\’n kenner in hulle veld te maak. Instansies waar ons personeel by ge-akkrediteer is sluit in SAIT (South African Institute of Tax Practitioners), and SAICA (South African Institute for Chartered Accountants). Verder is Dynamitech ook \\\’n geakkrediteerde \\\”Sage One Advisor\\\”.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie