Kom geniet ‘n lekker rustige Salon-bederf by my huis.
Ek werk al 18jr in die bedryf en het besluit om van die huis af te werk waar als rustig en eie aan my is. Kwaliteit-tyd word spandeer aan elke kliёnt.
Vir meer inligting oor wat ek als aanbied kontak my of gaan gerus na my Facebook blad.