Terug na soekresultate

Kitstekens 2000

Eersteklas Reklametekens in ‘n Kits!

Kitstekens 2000 is ‘n dinamiese groep met meer as 100 jaar gekombineerde ervaring in die ontwerp, vervaardiging en installering van reklametekens.

Ons voorsien met sukses alle vorme van vinyl en oppervlaktoepassings soos Wallpaper, Canvas & Digital printing. Ons vervaardig Brand- en Veiligheidstekens, Voertuigbrandmerk, Naamborde, LED-ingeboude en vervaardigde logo’s en letterwerk, Voertuig wikkel, Sandblast vinyl, Vlae, Light box tekens, Corporate & Party baniere en Shopfronts.

Ons maatskappy het ontelbare prestasies behaal en dit slegs verkry met die ondersteuning van ons uitstekende span en kliёnte – Elkeen van julle speel ‘n belangrike rol in ons maatskappy!

Ons span dissiplines sluit in argitektuur, ingenieurswese, ontwerpers, masjienoperateurs, elektrisiën, sweisers en riggers. Die tekenbedryf eis hoogs geskoolde vaardighede soos; ontwerp met kennis van grondstowwe; vervaardiging met kennis van installasiemetodes; spuitverf met die begrip van kleur ooreenstemming.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie