Terug na soekresultate

Clarendon Gastehuis

Gastehuis

Claredon Gastehuis bied aan hul gaste die volgende:

  • Kamers is en-suite en het ten volle toegeruste kombuise vir selfsorg, indien u dit verkies.
  • Kamers is toegerus met DSTV, waaiers, verwarmers en haardroёrs.
  • Etes word voorberei en bedien op versoek en ons voorsien ook klein funksies en vergaderings.
  • Parkering is beskikbaar agter ‘n sekuriteitsheining op die perseel.
  • Braaigeriewe is ook beskikbaar.

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie