Terug na soekresultate

Uberwachung All Secure Corp

Sekuriteit vir alle groot winkel-groepe.

Uberwachung bied sekuriteit vir alle groot winkel-groepe.

Uberwachung All Secure Corp is toegerus met ‘n bekwame tegniese afdeling vir die installasies van kameras en alarms.

Hulle dienste sluit onderandre ook in die ontwerp van stelsels vir bv. VKB en ander Kooperasies, Monitering van silos, Anti-stropery, Residensiёle alarms en elektriese heinings, Monitering van vragmotors en Parkeerarea sekuriteit.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie