Terug na soekresultate

CDesign Information Systems

Sagteware Ontwikkeling

Skryf en onderhoud van rekenaar sagteware.

  • Ontwikkeling en onderhoud van gerekenariseerde besigheidstelsels. Outomatiseer `n proses binne jou besigheid of verbeter `n bestaande stelsel.
  • Skryf van sagteware vir gerekenariseerde beheerstelsels wat met behulp van Arduino of Raspberry Pi gedryf kan word, soos pompe, kleppe, elektriese motors (bv. steppers), sensors (bv. temperatuur, vloeistofvlakke, voggehalte), relays.
  • Analise van bestaande stelsels.

Ek werk reeds sedert 1994 voltyds as sagteware ontwikkelaar, met ondervinding in `n wye reeks programmeertale, bedryfstelsels, en databasis tegnologië, bv.:

  • Windows, Linux
  • C#, C++, Delphi, PHP, COBOL
  • SQL Server, MySQL, MariaDB, SQLite Access

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie