Terug na soekresultate

Gleam Hydro

Ons verskaf grond en grondwater konsultasie dienste.

Gleam Hydro is `n konsultasie maatskappy wat grond en grondwater bestuur dienste aanbied regoor Suid-Afrika. Ons dienste sluit in omgewings asseserings, grondwater karakterisering en bestuur, geotegniese dienste, grondwater toevoer en bestuur, remediasie van besoedelde grond en grondwater en omgewings oudits.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie