Zoep Raadgewende Ingenieurs, fokus op die lewering van professionele dienste in die siviele, strukturele en infrastruktuur ingenieursruimte wat dienste aan die openbare en private sektore insluit. Ons dienste sluit in:
Ontwerp en detailering van siviele en strukturele infrastruktuur, insluitende myn infrastruktuur, geboue, paaie, dreinering, staal en beton strukture, oorhoofse kraglyne en sub stasies
Strukturele oudits,
Munisipale en ander vullis bestuur,
Projekbestuur,
Forensiese oudits en
Konstruksie monitering.
Addisionele ad hoc dienste sluit in landmeters dienste, geotegniese ingenieurswese, bourekenaars en finansiele dienste.
Ons streef daarna om langtermyn kliëntverhoudings te bou deur doeltreffende en omvattende dienslewering onderlê deur etiese en gesonde sakepraktyke.