Oornag akkommodasie word verskaf. Kamer tipes wissel van enkel/dubbel/privaat en selfsorg. Ons is loop afstand van die Bult resturante, Aardklop, NWU. Agt kamers met CloudNine matrasse, kroeg yskaste en elke kamer het HD platskerm TV’s met eie dekodeerders! Kom kyk na ons kamers jy sal aangenaam verras wees.
d’ Oude Molen