Welkom by HK Power & Transmission – Nasionale verskaffers van kragoordragprodukte wat in kragopwekking, mynbou, bosbou en vervaardigingsnywerhede gebruik word.
HK Power and Transmission (Edms.) BPK, is trots op die feit dat ons die vermoë het om produkte en onderdele wat oor die algemeen moeilik is om te verkry, te verskaf. Ons is ten alle tye professioneel. Ons beskou nie net die integriteit van ons produkte as kwaliteit nie, maar streef daarna om ‘n verbintenis tot veiligheid deur ons produkaanbod te handhaaf.
Sektore: Kragopwekking, Mynbou, Bosbou, Landbou, Vervaardiging, Engineering & Vervoer.
Dienste: 24 uur uitroep diens, op-perseel besoeke- en evaluering en herstelwerk en instandhouding.