Klein begin speelgroepie en naskool is ‘n speelgroep in Pretoria, waar jou kinders goeie lewensvaardighede kan leer – Hul bied ook naskoolgeriewe waar kinders veilig hul huiswerk kan doen en interaksie met ander kinders kan hê.
Klein begin speelgroepie en naskool
Speelgroep en naskool