Klas hemp vir elke geleentheid. Van braai-uitrusting vir die Bosmens tot ‘n geskenk vir die Troep. Beslis iets vir elke Bleeksiel of Straatbrak. Word ‘n Swerwer.
Wees Afrikaans, wees trots en voel lekker.
*Swerwer aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige onrealistiese drome of onbeplande avonture wat ontstaan agv die dra van die klere nie.