GES is ‘n geregistreerde maatskappy in die Republiek van Suid-Afrika. Ons hooffokus is om ‘n verskeidenheid en reeks omgewingsvriendelike, biologiese en nie-chemiese produkte te ontwikkel en vervaardig vir mense, diere, visse en plante gebruik. GES is al 17 jaar in die omgewingsbedryf en verskaf ook grootskaalse watersuiweringsstelsels vir ontwikkelings, mynbou, golfbane en kleinhoewe.
GES Omgewingsdienste
GES is 17 jaar in die omgewingsbedryf.