Terug na soekresultate

Catalyzer Coaching & Consulting

Besigheids en prestasie afrigting (Performance Coaching)

My naam is Judy Streicher en ek veskaf besigheids en prestasie afrigting (Business and Performance Coaching) aan kleinsakeondernemongs, besighede in die algemeen en veral aan industriële kliënte. Ek het ‘n lang korporatiewe loopbaan gehad in finansiëledienste en innovasie, wat ek opgegee het om my eie besigheid te begin. Dus het ek al die vaardighede van ‘n besigheidsperspektief sowel as die menslike bestuurs aspek. Ek is ‘n trotse diensverskaffer van, onder andere,  Eskom, TRX Electronics, King Price, Ramagale Holdings, EDS Consulting Engineering en Carab Tekniva.

Kontak my gerus om te hoor hoe ek prosesse, masjiene en mense met mekaar versoen om vir jou maksimale en volhoubare produktiviteit te bewerkstelling. Kyk gerus na my LinkIn profiel hier:  https://www.linkedin.com/in/judy-streicher-915b3837/  en my website op hierdie skakel: www.catalyzer.co.za

 

Kontak my gerus op judy@catalyzer.co.za of in besigheidsure op 082 308 9917

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie