Huis Lindekroon is a oud-wêreldse gastehuis ideaal vir gesinne of reisende agente. Geleë in ‘n rustige omgewing naby aan die besigheids sentrums, mediese instellings en hospitale asook die middestad.
Die perfekte halfweg tuiste tussen die Nasionale Kruger Wildtuin en Pietersburg. ‘n Heerlike wegbreek in ‘n omgewing omring met die pragtige natuurskoon van Magoebaskloof, Haenertsburg en Tzaneen.