Terug na soekresultate

Sijija Woodturning

Houtdraaiwerk

Hier by Sijija houtdraai streef ons na perfeksie, uniekheid en om bo die res uit te staan.

As jy ‘n idee het, ons kan dit maak!

Ons produkte sluit onderandere in; handgemaakte penne, dekoratiewe items, spesialisligte en bene vir tafels en stoele.

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie