Al hoe meer gebruikers maak van slimfone gebruik om produkte aanlyn te soek. Ons is ‘n klein boetiek web onderneming wat veral fokus op E-handel. Met ons pakette help ons veral Enterpreneurs om ‘n aanlyn winkel te vestig, en so die E-handel mark te betree. Ons neem slegs ‘n klein hoeveelheid kontrakte op een slag vir persoonlike diens en opleiding. Al ons ontwerpe is slimfoon en Afrikaans gereed. Integreer dit met sosiale media rekeninge en bestuur die bemarking van die E-besigheid vanaf een plek.
Co-Desixn
Web ontwerp en E-Handel