Terug na soekresultate

Stassen Skuldberaders/Debt Counsellors

Skuldberading is ingestel om persone wat oorverskuldig te help

Johan is ‘n geregistreerde skuldberader met DC 3151. Het meer as 9 jaar ondervinding in die skuldberadings bedryf, en het Junie 2018 besluit om my eie besigheid te open. Daar heers ‘n wanpersepsie oor Skuldberading, mense vergelyk dit met Administrasie en Sekwestrasie.Skuldberading stel die persoon in staat om sy bates te beskerm.Ons kan u bystaan deur u maandlikse terugbetaling drasties te verlaag.Ons hanteer alle navrae van krediteure, welke u instaat stel om rustig en sorgvry te slaap .Die terugbetalingstermyn  hang van elke individu af , die maksimum termyn is egter 60 maande vir ongesekureerde skuld   Alle navrae word streng vertroulik hanteer. Ek het ‘n passie om kliente te help, en het in die afgelope 9 jaar meer as 1600 kliente gesien.Kontak my gerus vir enige navrae.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie