Aktiwiteits borde vir babas en kleuters leer speel speel
Hou kinders besig vir lank
Bevorder fyn motoriese vaardighede
Bou selfvertroue in die gebruik van alledaagse aktiwiteite
Uitstekend vir kinders met autisme sowel as die ouer geslag met Alzheimer’s en dementia.