Terug na soekresultate

J & I Industrial and Mining Suplies

Lifting rigging and lashing equipment

J & I Industrial Mining Supplies CC is in 2003 gestig deur JP van der Bergh, met die idee om aan eindgebruikers en algemene ingenieursmaatskappye die nodige produkte te verskaf wat nodig is om hul bedrywighede glad te bedryf. Met ‘n aantal jare tegniese ervaring het Mnr. van der Bergh ‘n groot spoor in die ingenieursbedryf getrap.

J & I Industrial Mining Supplies is al die afgelope twintig jaar betrokke by die verskaffing van staaldraad en riggereedskap aan mynbou en algemene ingenieursbedrywe.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie