Terug na soekresultate

Knap sak (PTY) Ltd

‘n Trotse klein sakeonderneming wat egte leer produkte maak

Knap sak is ‘n klein sakeonderneming wat deur twee susters, Dina en Yolanda, begin is.

Dit het aanvanklik eers as ‘n  stokperdjie begin en ons het ons passie vir kreatiewe handewerk verder gevat deur om aan die publiek ons produkte te verkoop. Ons het al ‘n goeie span opgebou en mense opgelei wat ook liefde en trots het vir hul handewerk.

Vir enige leer items kan jy gerus by ons kom inloer, van ‘n mooi handsak tot by ‘n bypassende beld, strikdas en kruisband vir jou stylvolle troue. Ons bied ook grootmaat verkope aan vir winkels asook korporatiewe geskenke.

 

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie