Gekwalifiseerde rekenaar tegnikus (BSC Comp NQF Level 8)
– Basiese rekenaar dienste soos volg:
. Opbou van rekenaars en regmaak daarvan.
. Netwerk installerings en verstellings
– Bietjie dieper in tegnologie ontwikkeling:
. Slimfoon applikasie ontwerpe
. Web ontwerp en hosting
. Rekenaar applikasie ontwerpe
. Sagteware Ingenieurswese: kan baie groot sisteme vir besighede bou wat met databasisse werk op verskillende platforms en met mekaar kan kommunikeer.
. Data wetenskappe
. ‘Machine learning’ – dit is om van algoritmes gebruik te maak om voorafbepaalde resultate te kan verkry (soos bv. FaceApp)