Ons bied al die dienste wat u nodig het, van ‘n betroubare elektriese kontrakteur; die regstel van foutiewe bedrading d.m.v generatorinstallasies, en alles tussenin.
Ons het uitgebreide ondervinding in elektriese vereistes in winkels, winkelsentrums, restaurante en hospitale.
Ons elektriese kontrakteurs ken die unieke kragbehoeftes wat benodig word in die vervaardiging- en produksiefasiliteite.
Sluit onderandere elektriese dienste, soos klank, verhoog, ligte en kragsertifikate in.