Terug na soekresultate

beepd (PTY) Ltd

beepd Smart Communicator

beepd Smart Communicator is ‘n applikasie spesiaal ontwikkel vir selfone wat al jou en jou besigheid se inligting in jou klient en potensiele klient se hand plaas. ‘n Goeie beskrywing sou wees: “digital business communicator” wat eenvoudig is om te gebruik en bowendien bekostigbaar.

beepd kan met miljoene mense gedeel word deur e-pos, SMS, Whatsapp of QR-kode.

Jy hoef nooit weer ‘n besigheidskaartjie te laat druk nie.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie