Terug na soekresultate

Softchem

Water- en omgewingsbestuur, waterbalanse, omgewingsimpakstudies – ISO14001

Softchem is in 1991 gestig en verskaf ingenieursdienste. Die maatskappy is onafhanklik geverifieer en word beskou as ‘n vrygestelde mikro-onderneming met B-BBEE verkryging erkenning van ‘n Vlak 4 bydraer.

Dienste wat deur Softchem aangebied word sluit onderandere in; Omgewingsbestuur, Ouditeuring- en Evaluering, Waterbestuur, Afvalbestuur, Toegewyde sagteware en Industriële marknavorsing.

Benewens die kundigheid wat in die maatskappy beskikbaar is, het Softchem ook toerekenings met ander spesialisgroepe en individue gevorm om ‘n eenmalige konsultasiediens aan die regering en die water-, omgewings-, chemiese en mynbedrywe te skep.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie