Terug na soekresultate

Old Oak Guesthouse

Troues, Klein konferensies en Verblyf

Old Oak is die ideale plek vir troues met tot 60 gaste en ‘n pragtige tuin en mooi agtergrond vir foto’s terwyl die honeymoon-suite byderhand is.

Konferensie geriewe en spyseniering vir tot 15 persone is goed toegerus.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie