Terug na soekresultate

HopkinsCoetzee Genote

JOU HR VENNOOT wat spesialiseer in die Agri-sektor

* OPLEIDING EN ONTWIKKELING

* WERWING EN TALENT BESTUUR

* ALGEMENE HR DIENSTE

Die HopkinsCoetzee Vennote span is toegewy aan die vooruitgang van jou besigheid. Afgesien van konsultasiedienste en persoonlike advies, kan ons bydra tot die sukses van u onderneming deur spesifieke prosesse en projekte te implementeer en te monitor. Ons is ook ‘n bron van kundige medewerkers wat noukeurig gekeur en gekies word om ‘n doeltreffende en koste-effektiewe eenstopdiens te lewer. Ons spesialiseer verder in bestuurswerwing en HR projekbestuur om enige van u menslike hulpbronbehoeftes behoorlik aan te spreek.

www.hopcal.co.za 

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie