‘n Klein Tuinsentrum in ‘n klein dorpie wat groot droom.
‘n Plekkie waar jy alles kan vind wat met tuin te doen het.
Van potte en plante tot saad en kunsmis.
Geskenkies vir enige tuinliefhebber.
Ons is altyd aanlyn oop. ‘n Verskeidenheid hardeware word landswyd gekoerier.