Terug na soekresultate

Sugarbush Capital

Maatskappy waardasies, Transaksie strukturering, oornames

Sugarbush Capital is ‘n maatskappy finansiering advies maatskappy. Ons help maatskappye om die regte struktuur vir hulle behoeftes the ontwikkel. Dit behels belasting strukture, aandele aansporing skemas, toelating of uittreding van ‘n vennoot.

Ons het meer as 50 jaar se ondervinding in waardasies. Ons het ervaring in notering van maatskappy (van Banke, IT, eiendomme , myne tot kleinhandel), het kooperasies omskep in maatskappye, was betrokke by oornames en het gedien op direksies van genotteerde maatskappye. Ons het suksesvol opgetree vir minderhede wat onderdruk is deur beherende aandeelhouer. Ons het korporatiewe bestuur ervaring en kan help met die rol as onafhanklike nie uitvoerende direkteur. Ons het ook privaat ekwiteit ervaring.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie