Terug na soekresultate

Urban Plett

Self catering akkommodasie in Plett

Urban Plett is ‘n “self catering “ akkommodasie in die middel van die dorpie van Plettenberg Baai. Ons, my vrou wat ook nog ‘n besigheid bedryf op die perseel het die besighede self opgebou, letterlik met ons  hande die gastehuis gebou met herwinde produkte van die bestaande huis se materiale. Meeste van ons kliente is internasionaal. Vakansies kry ons SA burgers en deur die jaar het ons ‘n hele paar besigheids mense wat oornag en terug kom.

Urban Plett is gerieflik geleë, 300m van die historiese Anglikaanse kerk. Plettenbergbaai Toeriste Inligting is 300m weg. Gratis privaat parkering is beskikbaar op die terrein. Sommige eenhede sluit in ‘n eetarea en / of stoep. Daar is ook ‘n kombuis, toegerus met ‘n mikrogolf, broodrooster en ketel. Elke eenheid is toegerus met ‘n privaat badkamer en gratis toiletware. Bedlinne is ook beskikbaar!

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie