- E-handelwebwerf
- Handelsmerk - Klere/Skoene/Bykomstighede
- Handgemaak
- Juwelier
- Kuns/Vermaak
- Spesialisdienste/Konsultante/Kleinhandel
Ons juwele word ontwerp in vlekvrye staal om die beste vir ons klimaat en die Suid-Afrikaanse velle te werk.
Daar is ‘n graverings diens waar kliёnte boodskappies kan graveer van hulle keuse.
Produkte sluit in; oorbelle, hangertjies, armbande en ringe.
Ons is trots Afrikaans en so ook die meeste van ons kliёnte.