Terug na soekresultate

Elnatan IT Solutions

IT ondersteuning & oplossings

Elnatan is in 1996 gestig. Ons primêre fokus is die verskaffing van IKT-ondersteuning vir alle vlakke van klein, medium korporatiewe organisasies. Met ‘n kundige span met ‘n wye verskeidenheid van IT kundigheid en ervaring, is ons uniek dinamies en gemotiveerd om enige IT-infrastruktuur op te los, te beplan, te bou en in stand te hou. Daarbenewens bied ons u ook bykans enige IKT-hardeware aan.

Dienste wat deur Elnatan aangebied word sluit onderandere in; sagteware oplossings, hardeware oplossings, ondersteuningsdienste en internetdienste.

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie