7th Sense Security is ‘n klein maatskappy gevestig in 2016, die eienaar Marius du Plessis het meer as 20 jaar ondervinding en hy saam met sy klein betroubare spannetjie doen elkeen van die installasies self. Ons is baie bekostigbaar en ons kliente diens is uitstekend. Ons spesialiseer in:
Elektriese Omheinings, Sonkrag installasies, hek outomatisering, alarms, toegangsbeheer ens.