Ronald West is ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar. Sy oorspronklike werk is alles op foto’s vasgelê. Dié foto’s word gebruik om produkte te maak, bv. “tote bags”, skinkborde, kussings, wynsakke en vele meer.
Ronald West Dekor
Dekor en geskenke gemaak van die Kunstenaar Ronald West se werke