Terug na soekresultate

Mpresif Marketing & Consulting (Pty) Ltd

Ek help ander besighede met hul bemarking!

Mpresif Marketing is `n konsultasie besigheid wat Suid-Afrikaanse (klein en medium grootte) besighede help met hul bemarking. Ek skryf bemarkingsplanne, kreatiewe planne, doen navorsing en kom op met nuwe en innoverende idees om hul besighede te help groei. Ons help ook die besigheidseienaars met hul sosiale media profiele soos Facebook en LinkedIn. Ek skryf ook kommunikasie-inhoud vir besighede se bemarkingsmateriaal, artikels, sosiale media en voorleggings. Dan sluit my pakkette ook in om grafiese ontwerp te doen.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie