Terug na soekresultate

LS Business Consulting

Professionele advisering en dienste

Ons verskaf professionele advies en dienste in die belasting, boekhou en rekeningkundige veld.  Ons glo om nie net ‘n diens te lewer nie, maar ook om ons kliente te bemagtig met kennis sodat hulle in beheer van alle aspekte in hul besigheid is.

Ons glo in goeie, bekostigbare en vriendelike diens.  Ons dienste sluit in enige aspekte van belasting en word gelewer deur ‘n gekwalifiseerde belasting adviseer, geregistreer met SARS.  Ons lewer ook alle rekenmeester en boekhou dienste en advisering in enige van die velde insluitend maatskappy wetgewing.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie