Terug na soekresultate

Control Gap Solutions

Advies vir besighede – van klein tot korporatief

Ons bied konsultasiedienste wat besighede help om te groei en te verbeter:

Twee hoof pilare:

  1. Korporatief

– Interne Ouditopleiding

– Prosesverbetering, -beleide en -implementering

– Risikobestuur en personeelbestuur

  1. SMME konsultasie

– Werkswinkels

– Groei konsultasies

– Uittreestrategieë

– Besigheidsmentors

Wat differensieer ons: Ons agtergrond, groot oudit firma, opleiding en passie.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie