Terug na soekresultate

Ystervark

T-hemp handelsmerk

Ystervark – Die handelsmerk wat omgee!

Ons waarde lê daarin dat elke t-hemp gekoppel is aan iets wat ons na aan die hart lê en 10% van die wins op elke t-hemp word aan ‘n spesifieke liefdadigheid geskenk. Elke liefdadigheid wat ons ondersteun is met rede na aan ons hart.

Ons wil unieke, outentieke en kwaliteit hemde aan alle Suid-Afrikaners bied.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie