DriveRisk is een van Suid-Afrika se voorste bestuurders gedrag bestuurs maatskappye, wat risiko-identifiserende inligting verskaf, tesame met gedragsveranderende oplossings en voorkomende voorspellings. Ons bied ‘n volledig geïntegreerde reeks oplossings aan wat vlootoperateurs in staat stel om ‘n verantwoordbare en gestruktureerde oplossing vir bestuurdersbestuur te vestig.
Deur gebruik te maak van data wat ingesamel is deur ons nuutste video-gebeurtenisopnemers, oproepersverslae en ander oplossings vir telematika, kan ons u voorsien van voorspellingsanalise en effektiewe afrigtingshulpmiddels wat u uiteindelik sal help om u waardevolste hulpbronne te beskerm.