IT Dienste – 26 jaar ondervinding in die ondersteuning van rekenaars en netwerke. Ons werk met of sonder kontrakte.
Data Berging – Ons bied veilige berging vir data aan, enige hoeveelheid en tydperk van berging is welkom.
VoIP Telefoon Dienste – Nasionaal of Internasionaal maak geen verskil vir ons nie. Verskeie dienste is beskikbaar van ‘n enkel lyn af as ook PBX Stelsels tot by “call centres”.