Terug na soekresultate

Midrand se “Lewendige Water” Reservaat (Living Waters’ Sanctuary)

Gemeubileerde Woonstel (Ten volle) (Slaap 2x persone)

Langtermyn of Per Nag akkomodasie opsies beskikbaar – Prys wissel afhangende van verblyf tydperk – Kontak gerus vir meer besonderhede.

Sentraal geleё in die Midrand omgewing, tussen Johannesburg en Pretoria.  Gautreinstasie en aansluiting tot die N1 snelweg is bereikbaar binne slegs 5 minute se reis vanaf ons perseel.

Perseel het ‘n unieke landelike wegbreek gevoel, maar is sentraal in die metropool van Gauteng.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie