Terug na soekresultate

EVER BOND

Huislenings konsultate – die beste ooit!

As huislening spesialiste, dien ons jou huislening na al die finansiele instellings (ABSA, FNB, Standard bank, SA Home Loans en Nedbank) in om seker te maak jy kry die beste offer.  Ons tree namens die klient op en hanteer alle administrasie van die huislening en onderhandel vir die beste koers.  Die beste van alles – ons diens is totaal gratis!  Ons word betaal deur die bank waar die lening goedgekeur is.  En nee, dit beinvloed geensins die rentekoers wat ‘n klient kry omrede hy van ‘n verband makelaar / huislening specialis, gebruik gemaak het nie.

Navorsing het bewys dat die huislening proses baie verkort waar ‘n verband konsultant by betrokke is.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie