Terug na soekresultate

dieINTERNET

Internet dienste vir Afrikaanssprekendes

Hoekom dieINTERNET?
dieINTERNET is ‘n produk van bitCONNECT. Ons is ‘n dinamiese span van geesdriftige mense wie almal dieselfde doel ter harte dra; om die beste internet dienste aan die Afrikaanse publiek beskikbaar te maak.
Deur ons handelings met tuisverbruikers het ons besef dat ons ons klandisie beter kan bedien deur ‘n handelsnaam en identiteit waarmee ons klandisie kan identifiseer.
Ons glo dat daar genoeg internet diensverskaffers in die wêreld is en daarom het ons dit goed gedink om eerder met die beste van hulle saam te span eerder as om te dupliseer. Ons het hoë standaarde en net die beste sal doen. Daarom kan ons kliënte daarby berus dat die harde werk reeds vir hulle gedoen is en om by ons aan te sluit beteken dat jy reeds die beste internet teen die beste waarde vir geld sal kry.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie