Terug na soekresultate

Action Coach – Business Coaching

Besigheidsafrigting – Entrepreneuriese diens

Meeste besigheids eienaars werk lang ure, is vasgevang in hul besigheid, verdien nie genoeg geld nie en vind dat personeelbestuur ’n voortdurende struikelblok is. Ons het ’n gewaarborgde sisteem, wat wêreldwyd bewys is om besighede te groei tot op ’n punt waar die besigheid sonder die eienaar kan funksioneer. Die resultaat, entrepreneurs wat die lewenstyl kan hê wat hul verlang, deur meer vrye tyd te hê, meer geld  te verdien en ’n gesonde span te hê wat die besigheid vorentoe kan neem.

Action Coach sal jou help om jou besigheid na hoёr hoogtes te neem!

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie