Adroit Technologies is ‘n privaat-gebaseerde SCADA-verskaffer en sagtewareontwikkelingsmaatskappy in Suid-Afrika en ontwikkel al vir meer as 30 jaar bekroonde “real-time” sagteware vir die industriële outomatisasie markte.
Adroit Technologies
Nywerheidsmaatskappy