Ek is ‘n fotograaf wat spesialiseer in die kunstige verwerking van wildlewe foto’s en dan afdrukke verkoop op of “canvas” of “fine art” papier. Ek neem graag portretfoto’s van mense in my studio of in die natuur. Ek bied fotografiekursusse sowel as foto editing kursusse aan!!
Alta Oosthuizen Photography
Spesialiseer in Kunstige verwerking van wildlewe foto’s.