Sologistics is ‘n logistieke besigheid wat 11 maatskappye se Landbouchemie en Organiese produkte stoor (3 300 vierkante meter store)en lewer ook ‘n vervoerdiens aan die verkaffers en verspreidingsmaatskappye. Melkpoeierprodukte vir die suiwelplase het ook nou aanboord gekom.
SoLogistics
Die stoor en vervoer van Landbou chemiese, organiese produkte