Ai-Ai is ‘n boutique dekor vervaardigings- en geleentheidstilering maatskappy gestig deur Kinna van der Westhuizen.
Ai-Ai dekor verleen hul kenmerkende klassieke, handgemaakte perfeksie aan enige spesiale geleentheid.
Unieke stilering vir jou spesiale geleentheid
Ai-Ai is ‘n boutique dekor vervaardigings- en geleentheidstilering maatskappy gestig deur Kinna van der Westhuizen.
Ai-Ai dekor verleen hul kenmerkende klassieke, handgemaakte perfeksie aan enige spesiale geleentheid.
Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.