Terug na soekresultate

Albertinia Meubelvervoer

Meubelvervoer

Filosofies gesproke is hierdie meubel vervoer maatskappy nie net ‘n hoogs suksesvolle besigheid wat geleë is in Albertinia langs die N2 hoofweg in die tuin roete nie, maar hulle streef altyd daarna om hulle kliënte tevrede te hou. Albertinia Meubelvervoer besef dat verhuising ‘n baie stresvolle gebeurtenis is en daarom probeer hulle dit so gemaklik as moontlik maak met hulle hoogs betroubare Afrikaans sprekende, opgeleide bestuuders en pakkers. Hierdie besigheid is in bedryf sedert 1986 waar diens lewering nog hoog opprys gestel word.

Hulle stel selfs die kliënt ‘n keuse om self te pak of hulle kan die verpakking namens die kliënt doen. Verpakking behels inpak van die kliënt se klere, breekgoed, skulderye, glasware, banke, ens. in ‘n hangkas boks. Enige banke word op aanvraag met plastiek verniet oorgetrek as deel van hulle kwaliteit diens.

Kontak hulle gerus vir n kwotasie, deur een van die vorms in die ‘Services News’ boks aftelaai en te voltooi. Stuur dit dan terug aan Albertinia meubelvervoer.

‘Ons sien uit om u verhuising ‘n stresslose gebeurtenis te maak.’

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie